Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olivia Munn | |
Geboortenaam | Lisa Olivia Munn |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olivia Munn (gebore 3 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Office Christmas Party (2016) en X-Men: Apocalypse (2016), en in die televisiereekse The Daily Show (1996) en The Newsroom (2012).